Urshla Verjaar


Baie geluk met jou verjaarsdag Urshla op 28 Julie 2017 van ons almal af!  Mag elke dag voorentoe omring wees met God se liefde.  Dankie vir alles wat jy vir ons doen hier by Kamdebo Care Lodge.